Hunter King (gebore 20 Oktober 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Girl Like Her (2015) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), Dexter (2006), en Life in Pieces (2015).
Filmografie Rolprente 2015: A Girl Like Her
Televisiereekse 1973: The Young and the Restless 2006: Dexter 2012: Hollywood Heights 2015: Life in Pieces
Televisierolprente 2010: It Takes a Village
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu