Emily Kinney (gebore 15 Augustus 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent It's Complicated (2009) en in die televisiereekse The Walking Dead (2010), Arrow (2012), en The Flash (2014).
Filmografie Rolprente 2009: It's Complicated 2015: Stages Anhedonia
Televisiereekse 2010: The Walking Dead 2012: Arrow 2014: The Flash 2014: The IMDb Countdown 2015: Middle of the Night Show 2016: Conviction
Televisierolprente 2016: Love on the Sidelines
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984