Kathy Kinney (gebore 3 November 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Parting Glances (1986), Scrooged (1988), en Arachnophobia (1990), en in die televisiereeks The Drew Carey Show (1995).

Filmografie Rolprente 1986: Parting Glances 1988: Scrooged 1990: Arachnophobia 2011: A Love Letter to Tom Waits: The Life of Chris Roberts-Antieau

Televisiereekse 1995: The Drew Carey Show 2004: Green Screen Show 2011: Drew Carey's Improv-A-Ganza

Video's 2000: Business of Acting

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1955