Jacqueline Kim (gebore 31 Maart 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Trek: Generations (1994), Volcano (1997), The Hollywood Sign (2001), en Advantageous (2015).
Filmografie Rolprente 1994: Star Trek: Generations 1997: Volcano 1999: Brokedown Palace 2001: The Hollywood Sign 2002: Charlotte Sometimes 2005: Red Doors 2015: Advantageous
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu