Rya Kihlstedt (gebore 23 Julie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Home Alone 3 (1997) en Deep Impact (1998), en in die televisiereekse Dexter (2006) en Covert Affairs (2010).

Filmografie Rolprente 1993: Arctic Blue 1997: Home Alone 3 1998: Deep Impact 1999: Frontline 2015: The Atticus Institute 2016: Her Last Will Nowhere

Televisiereekse 2006: Dexter 2010: Covert Affairs 2011: Connie Banks the Actor 2015: One Mississippi

Televisierolprente 1994: The Second Greatest Story Ever Told 1995: Alchemy 1998: Brave New World

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu