Shevaun Kastl (gebore 20 Junie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cataclysmo and the Time Boys (2007), The Lost Woman (2009) en The Amazing Bulk (2012).

Filmografie Rolprente 2007: Cataclysmo and the Time Boys 2008: Don't Look in the Cellar 2009: The Lost Woman 2012: The Amazing Bulk 2013: The Story of Your Life

Televisiereekse 2012: The Virtual Zone

Video's 2012: The Amazing Bulk 2012: Night of the Dead

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu