Kathryn Kates (29 Januarie 1948 - 22 Januarie 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Seinfeld (1989), Orange Is the New Black (2013), Shades of Blue (2016), en Friends from College (2017).
Filmografie Rolprente 2018: Tarab 2018: Cracka A Scientist's Guide to Living and Dying
Televisiereekse 1989: Seinfeld 2012: Lady Business 2013: Orange Is the New Black 2014: Small Miracles 2014: Common Ground - The Web Series 2015: Co-operation 2016: Shades of Blue 2016: Two Girls One Show 2017: Friends from College
Video's 2015: H&M's I, Beckham
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu