Stana Katic (gebore 26 April 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Spirit (2008), For Lovers Only (2011), en CBGB (2013), en in die televisiereeks Castle (2009).
Filmografie Rolprente 2008: The Spirit 2008: Stiletto 2010: Truth About Kerry 2011: For Lovers Only 2013: CBGB 2016: The Rendezvous 2017: Lost in Florence 2018: Cadaver 2018: Untitled Female Driven WW II Spy Thriller
Televisiereekse 2009: Castle
Televisierolprente 2006: Dragon Dynasty 2007: Company Man 2008: The Librarian III: The Curse of the Judas Chalice 2009: Imagine 012: A Celebration of Children's Hospital Los Angeles 2016: Sister Cities
Video's 2013: Superman: Unbound
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu