Sylvia Kauders (1 Desember 1921 – 5 Mei 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Witness (1985), Predator 2 (1990), The Wrestler (2008), en Man on a Ledge (2012).

Filmografie Rolprente 1985: Witness 1990: Predator 2 2008: The Wrestler 2012: Man on a Ledge

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu