Staci Keanan (gebore 6 Junie 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nowhere (1997) en You Again (2010), en in die televisiereekse My Two Dads (1987) en Step by Step (1991).

Filmografie Rolprente 1989: Lisa 1996: Downhill Willie 1997: Nowhere 2006: Hidden Secrets 2010: You Again

Televisiereekse 1986: Double Dare 1987: My Two Dads 1990: Going Places 1991: Step by Step

Televisierolprente 1994: ABC Sneak Peek with Step by Step

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu