Danielle Keaton (gebore 30 Julie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Village of the Damned (1995), Tarzan (1999), en War Dogs (2016).

Filmografie Rolprente 1995: Village of the Damned 1999: Tarzan 2010: Darkening Sky 2016: War Dogs

Televisierolprente 2004: Puppet Master vs Demonic Toys 2005: American Black Beauty

Video's 1995: Kidsongs: Baby Animal Songs 1997: It Was My Best Birthday Ever, Charlie Brown! 2000: You're Invited to Mary-Kate & Ashley's School Dance Party

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu