Ayla Kell (gebore 7 Oktober 1990) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rosemont (2015) en in die televisiereekse Make It or Break It (2009) en Melissa & Joey (2010).

Filmografie Rolprente 2015: Rosemont 2017: Sable Deadman's Bluff Voyeur

Televisiereekse 2009: Make It or Break It 2010: Melissa & Joey 2018: Strange Ones

Televisierolprente 2013: Missing at 17 2017: The Adventures of Hooligan Squad in World War III

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu