Devin Kelley (gebore 18 Januarie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Chernobyl Diaries (2012) en in die televisiereekse Covert Affairs (2010), The Chicago Code (2011), en Frequency (2016).
Filmografie Rolprente 2012: Chernobyl Diaries 2013: Turtle Island 2015: Anchors
Televisiereekse 2009: Tease 2010: Covert Affairs 2011: The Chicago Code 2014: Resurrection 2016: Frequency
Televisierolprente 2015: Swept Under
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986