Lisa Robin Kelly (5 Maart 1970 – 14 Augustus 2013) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Jawbreaker (1999) en in die televisiereekse The X-Files (1993) en That '70s Show (1998).

Filmografie Rolprente 1997: Performance Anxiety 1998: The Survivor 1999: Jawbreaker

Televisiereekse 1993: The X-Files 1998: That '70s Show 1999: Search Party

Televisierolprente 2002: Alikes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu