Kyla Kenedy (gebore 4 Februarie 2003) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks The Walking Dead (2010).

Filmografie Rolprente 2014: Reality 2015: A Gift Horse 2016: Love Is All You Need? 2017: Free Time of About Us

Televisiereekse 2010: The Walking Dead 2014: Entertainment Minute 2015: If You Give a Mouse a Cookie 2016: Speechless

Televisierolprente 2012: Raising Izzie 2015: 48 Hours 'til Monday

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2003