Germany Kent (gebore 29 Julie 1975) is 'n Amerikaanse aktrise, assistentregisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Real Housewives of Atlanta (2008), Kitchen Ambush (2013), en Graceland (2013).
Filmografie Televisiereekse 2008: The Real Housewives of Atlanta 2009: San Diego Living 2013: Kitchen Ambush 2013: Graceland
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse filantrope