Megan Ketch is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Big Wedding (2013) en in die televisiereekse The Good Wife (2009), Under the Dome (2013), en American Gothic (2016).

Filmografie Rolprente 2013: The Big Wedding

Televisiereekse 2009: The Good Wife 2013: Under the Dome 2016: American Gothic

Televisierolprente 2012: Gotham

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1982