Lauren Kennedy (gebore 3 September 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent The Ten Commandments: The Musical (2006).
Filmografie Rolprente 2006: The Ten Commandments: The Musical
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1970's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1973