Moira Kelly (gebore 6 Maart 1968) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Cutting Edge (1992), Twin Peaks: Fire Walk with Me (1992), en The Lion King (1994), en in die televisiereeks One Tree Hill (2003).

Filmografie Rolprente 1992: The Cutting Edge 1992: Twin Peaks: Fire Walk with Me 1994: The Lion King 1994: Little Odessa 1994: With Honors 1995: The Tie That Binds 1996: Entertaining Angels: The Dorothy Day Story 1997: Changing Habits 1997: Drive, She Said 1998: Hi-Life 1999: Henry Hill

Televisiereekse 1998: To Have & to Hold 2003: One Tree Hill

Televisierolprente 1993: Daybreak 1998: Monday After the Miracle 2012: A Smile as Big as the Moon 2012: Taken Back: Finding Haley 2017: Deadly Sorority 2018: Girl in the Bunker

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu