Ele Keats (gebore 24 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Newsies (1992), Alive (1993), en Insidious: Chapter 3 (2015).
Filmografie Rolprente 1990: Missing Parents 1992: Newsies 1992: The Prom 1993: Alive 1996: White Wolves II: Legend of the Wild 2006: Monday 2011: American Decaf 2015: Insidious: Chapter 3 2018: 2 Minutes (and 9 Hours)
Televisierolprente 1995: White Dwarf
Video's 1989: LL Cool J: Going Back to Cali 1994: Lipstick Camera 1995: Mother
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktiviste Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu