Elizabeth Keifer (gebore 14 November 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Morning Glory (2010) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973) en Superboy (1988).
Filmografie Rolprente 1989: Rising Storm 2010: Morning Glory
Televisiereekse 1973: The Young and the Restless 1988: Superboy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu