Melody Dolor Kay (* 28 Augustus, 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Camp Nowhere (1994) en The NeverEnding Story III (1994), en in die televisiereekse The Client (1995) en The District (2000).
Filmografie Rolprente 1994: Camp Nowhere 1994: The NeverEnding Story III
Televisiereekse 1995: The Client 2000: The District
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu