Ananda Jacobs (gebore 12 Maart 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hijoshi zukan (2009), Thermae Romae (2012), en Equals (2015).
Filmografie Rolprente 2009: Hijoshi zukan 2012: Thermae Romae 2015: Equals 2016: Shuriken Buzz
Televisiereekse 2008: Tokyo Eye 2010: English Teachers 2010: Walking Eyes Arukumedis 2013: Yae no sakura 2014: Massan 2015: Ei Ei Go!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu