Skai Jackson (gebore 8 April 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Rebound (2009), Arthur (2011), en The Smurfs (2011), en in die televisiereeks Jessie (2011).

Filmografie Rolprente 2009: The Rebound 2011: Arthur 2011: The Smurfs

Televisiereekse 2011: Jessie 2011: Disney Monstober 2012: Odessa 2015: Bunk'd 2018: Marvel Rising: Secret Warriors

Televisierolprente 2013: The Watsons Go to Birmingham 2014: My Dad's a Soccer Mom 2018: Culture Clash

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002