Paris-Michael Katherine Jackson (gebore 3 April 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gringo (2018) en The Space Between, en in die televisiereeks Star (2016).
Filmografie Rolprente 2018: Gringo The Space Between
Televisiereekse 2016: Star
Televisierolprente 2010: Michael Jackson: The Inside Story - What Killed the King of Pop?
Video's 2018: Vogue: You're So Vain (Editorial) 2018: 30 Seconds to Mars: Rescue Me
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktiviste