Leeah D. Jackson (gebore 26 Januarie 1998) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent In the Hive (2012) en in die televisiereekse Boston Public (2000) en The Shield (2002).

Filmografie Rolprente 2012: In the Hive

Televisiereekse 2000: Boston Public 2002: The Shield

Televisierolprente 2015: Lil Momma Dearest

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense