Jamie Gray Hyder (gebore 27 April 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mischief Upon Mischief (2019) en in die televisiereekse True Blood (2008) en Graceland (2013).
Filmografie Rolprente 2019: Mischief Upon Mischief
Televisiereekse 2008: True Blood 2013: Graceland
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense