Diana Lee Inosanto (gebore 29 Mei 1966) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sensei (2008), Spy (2015), Alita: Battle Angel (2018), en Way of the Cowboy.

Filmografie Rolprente 2000: Life Streams 2002: On Sundays 2005: The Prodigy 2005: The Vault 2008: The Sensei 2015: Spy 2018: Alita: Battle Angel Way of the Cowboy

Televisiereekse 2011: Bruce Lee Lives! 2014: Hope: The Last Paladin

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu