Brittany Ishibashi (gebore 2 November 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Teenage Mutant Ninja Turtles: Out of the Shadows (2016) en in die televisiereekse This Is Us (2016) en Runaways (2017).

Filmografie Rolprente 1999: Chang Gang 2015: Everything Before Us 2016: Teenage Mutant Ninja Turtles: Out of the Shadows

Televisiereekse 2010: Ghostfacers 2016: This Is Us 2017: Runaways

Televisierolprente 2009: Group 2012: Cupid, Inc. 2016: Charity Case

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu