Samantha Isler (gebore 26 Oktober 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Captain Fantastic (2016) en Molly's Game (2017), en in die televisiereekse Supernatural (2005) en Sean Saves the World (2013).

Filmografie Rolprente 2014: Dig Two Graves 2016: Captain Fantastic 2017: Molly's Game

Televisiereekse 2005: Supernatural 2013: Sean Saves the World

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu