Georgi Irene is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Galactica 1980 (1980), The Get Along Gang (1984), Jonny Quest (1986), en Wildfire (1986).
Filmografie Televisiereekse 1980: Galactica 1980 1980: Barbara Mandrell and the Mandrell Sisters 1984: The Get Along Gang 1986: Jonny Quest 1986: Wildfire
Televisierolprente 1977: The Little Rascals
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu