Laura Innes (gebore 16 Augustus 1957) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Deep Impact (1998) en in die televisiereekse ER (1994), The Event (2010), en Awake (2012).
Filmografie Rolprente 1998: Deep Impact 2016: The Good Neighbor
Televisiereekse 1994: ER 1995: Out of Order 1996: The Louie Show 2010: The Event 2012: Awake
Televisierolprente 1986: The Stiller & Meara Show 1989: Jacob Have I Loved 1999: The Price of a Broken Heart 2001: Taking Back Our Town
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu