Patricia Idlette is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scary Movie 3 (2003), She's the Man (2006), en Chaos Theory (2008), en in die televisiereeks Dead Like Me (2003).
Filmografie Rolprente 2003: Scary Movie 3 2006: She's the Man 2008: Chaos Theory
Televisiereekse 1986: Adderly 2003: Dead Like Me
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu