Annie Ilonzeh (gebore 23 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent He's Just Not That Into You (2009) en in die televisiereekse Charlie's Angels (2011), Person of Interest (2011), en Arrow (2012).
Filmografie Rolprente 2009: He's Just Not That Into You 2017: All Eyez on Me
Televisiereekse 2010: Frenemies 2011: Charlie's Angels 2011: Person of Interest 2012: Arrow 2015: Guy Theory
Televisierolprente 2013: Killer Reality 2018: Staties
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu