Sofia Hublitz (gebore 1 Junie 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Louie (2010), MasterChef Junior (2013), Horace and Pete (2016), en Ozark (2017).

Filmografie Film JaarTitelRolNotas2020What Breaks the IceSammy2021Ida RedDarla Walker

Televisie JaarTitelRolNotas2013MasterChef JuniorSelf (deelnemer)7 episodes2014LouieDanielle Hoffman2 episodes2016Horace and PeteJong SylviaEpisode #1.102017–2022OzarkCharlotte ByrdeHoof rol; 43 episodes

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2000