Paige Howard (gebore 5 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Adventureland (2009), The Employer (2013), en Hollywood.Con, en in die televisiereeks stalkTALK (2011).
Filmografie Rolprente 2009: Adventureland 2011: Virgin Alexander 2012: Cheesecake Casserole 2013: The Employer Hollywood.Con Prairie Bones
Televisiereekse 2011: stalkTALK
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985