Maria Howell is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Color Purple (1985) en Hidden Figures (2016), en in die televisiereekse Devious Maids (2013) en Saints & Sinners (2016).
Filmografie Rolprente 1985: The Color Purple 2015: Sons 2 the Grave 2016: Hidden Figures
Televisiereekse 2013: Devious Maids 2016: Saints & Sinners
Video's 2003: AfterLife
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu