Nancy Hower (gebore 11 Mei 1966) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Star Trek: Voyager (1995), 10 Items or Less (2006), JailBait (2011), en Quick Draw (2013).

Filmografie Rolprente 1994: Insomnia

Televisiereekse 1995: Star Trek: Voyager 2006: 10 Items or Less 2011: JailBait 2013: Quick Draw

Televisierolprente 2004: Memron The Loop

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu