Tina Huang is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Drive (2011) en in die televisiereekse Rizzoli & Isles (2010), Shameless (2011), en The Night Shift (2014).

Filmografie Rolprente 2008: Pig Hunt 2009: Tenderloin 2011: Drive

Televisiereekse 2010: Rizzoli & Isles 2011: Shameless 2012: Mermates 2014: The Night Shift 2016: Powerhouse 2016: I Own You 2018: SoS: Secrets of Sex

Televisierolprente 2012: Emerald Acres

Video's 2011: Verbal: Revenge of the Nerds

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1981