Traylor Howard (gebore 14 Junie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dirty Work (1998), Me, Myself & Irene (2000), en Son of the Mask (2005), en in die televisiereeks Monk (2002).
Filmografie Rolprente 1998: Dirty Work 1998: Confessions of a Sexist Pig 2000: Me, Myself & Irene 2005: Son of the Mask
Televisiereekse 1996: Boston Common 1998: Two Guys, a Girl and a Pizza Place 2002: Monk 2002: Bram and Alice
Televisierolprente 1998: Two Guys, a Girl and a Pizza Place ABC Sneak Preview 2010: Nolan Knows Best
Video's 2000: Foo Fighters: Breakout
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu