Jan Hooks (23 April 1957 – 9 Oktober 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pee-wee's Big Adventure (1985), Batman Returns (1992), en Coneheads (1993), en in die televisiereeks 3rd Rock from the Sun (1996).

Filmografie Rolprente 1985: Pee-wee's Big Adventure 1992: Batman Returns 1993: Coneheads 2004: Jiminy Glick in Lalawood

Televisiereekse 1980: The Bill Tush Show 1982: Not Necessarily the News 1983: The 1/2 Hour Comedy Hour 1985: Comedy Break 1986: Designing Women 1992: The Dennis Miller Show 1994: The Martin Short Show 1996: 3rd Rock from the Sun 2001: Primetime Glick

Televisierolprente 1995: The Show Formerly Known as the Martin Short Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu