Cody Horn (gebore 12 Junie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Flipped (2010), Violet & Daisy (2011), Magic Mike (2012), en End of Watch (2012).
Filmografie Rolprente 2010: Flipped 2011: Violet & Daisy 2011: Occupant 2012: Magic Mike 2012: End of Watch 2014: Worst Friends 2015: Demonic 2015: Burning Bodhi 2017: A Change of Heart 2018: Ask for Jane
Televisierolprente 2015: Broad Squad
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988