Michelle Horn (gebore 28 Februarie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hostage (2005) en Loving Annabelle (2006), en in die televisiereekse Star Trek: Deep Space Nine (1993) en Strong Medicine (2000).

Filmografie Rolprente 2000: Return to the Secret Garden 2005: Hostage 2006: Loving Annabelle

Televisiereekse 1993: Star Trek: Deep Space Nine 1999: Family Law 2000: Strong Medicine

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu