Alex Kapp Horner (gebore 5 Desember 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Weather Girl (2009) en in die televisiereekse Seinfeld (1989), Two and a Half Men (2003), en The New Adventures of Old Christine (2006).
Filmografie Rolprente 2009: Weather Girl
Televisiereekse 1989: Seinfeld 1998: Maggie Winters 2003: Two and a Half Men 2006: The New Adventures of Old Christine 2017: Tight
Televisierolprente 2003: These Guys
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu