Adelind Horan is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Goldbricks in Bloom (2016) en Wanderland (2018), en in die televisiereekse The Pioneers (2015) en The Punisher (2017).
Filmografie Rolprente 2016: Goldbricks in Bloom 2018: Wanderland 2018: Delenda
Televisiereekse 2015: The Pioneers 2017: The Punisher
Video's 2009: Chalk
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense