De Bilt is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Utrecht, met 'n munisipale bevolking van 43 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 67 km².
In die munisipale gebied lê die Nederland se offisiële weerkunde-organisasie, die KNMI.
Plekke Plekke in die munisipale gebied van De Bilt:
Achterwetering Achttienhoven Bilthoven Blauwkapel De Bilt Groenekan Hollandsche Rading Maartensdijk Nieuwe-Wetering Westbroek
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Utrecht (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Utrecht (provinsie)