Rachelle Henry (gebore 16 Desember 2000) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Woodstock or Bust (2019).

Filmografie Rolprente 2014: Unthinkable: An Airline Captain's Story 2015: Marianne 2016: Depth 2017: hitched 2019: Woodstock or Bust My Summer as a Goth Eyes Back Stab

Televisiereekse 2014: Escaping the Prophet 2015: The End of Tomorrow 2016: Dani's Bucket List 2016: Shadow Mountain

Televisierolprente The Elephant Trap

Video's 2012: The Neely Family 2015: Earth and Back 2015: Calling Me Home

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu