Kathleen Herles (gebore 13 November 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dora the Explorer (2000) en Go, Diego! Go! (2005).
Filmografie Televisiereekse 2000: Dora the Explorer 2005: Go, Diego! Go!
Video's 2008: Dora the Explorer: It's a Party
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu