Lilimar Hernandez (gebore 2 Junie 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Little Ghost (2013) en in die televisiereekse Bella and the Bulldogs (2015) en Life After First Failure (2017).
Filmografie Rolprente 2013: The Little Ghost
Televisiereekse 2015: Bella and the Bulldogs 2017: Life After First Failure 2018: Knight Squad
Televisierolprente 2014: Smart Alec
Video's 2015: Throwing Snowballs 2016: Sean Ryan Fox: Indestructible 2016: Twin Talk X2
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu