Kam Heskin (gebore 8 Mei 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Planet of the Apes (2001), Catch Me If You Can (2002), Pride and Prejudice (2003), en Dirty Love (2005).

Filmografie Rolprente 2000: Held for Ransom 2001: Planet of the Apes 2002: Catch Me If You Can 2003: Pride and Prejudice 2005: Dirty Love

Televisiereekse 2007: Coastal Dreams

Televisierolprente 1998: Blackjack 1998: Sunset Beach: Shockwave 2010: The Prince & Me: The Elephant Adventure

Video's 1998: Making of 'Blackjack''' 2006: The Prince & Me II: The Royal Wedding 2008: The Prince & Me 3: A Royal Honeymoon''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu